Below are some testimonials from clients of the Safestop system.
Hindle Mason Projects (Pty) Ltd, 16 January 2015
After installing the Safestop system into our vehicles, the fuel consumption on our Toyota Quantum decreased from 17L/100km to 13.84L/100km.
On the Toyota Avanza, a decrease from 9L/100km to 7.5L/100km average.
On the HINO truck, a decrease from 19L/100km to 15.5L/100km.
2L Toyota bakkies, a decrease from 13.5L/100km to 11.75L/100km.
Hindle Mason Projects (Pty) Ltd is very impressed with the Safestop system.
Yours Faithfully,
B de Bruyn
Director
Fresh Loaf Bakery, 13 March 2015
Vandat ons die Safestop sisteem in ons Vloot (Hino, Nissan UD40 en Isuzu) trokke geinstaleer het, is ons brandstof verbruik verminder met plus minus 30%.
Ons kry ook baie meer kilometers uit ons bande uit. Die Safestop sisteem het ons n enjin gespaar. Die Hino trok se verkoeler was geblok en die Safestop het die enjin laat uitsny voor daar enige skade kon gebeur.
Ons is baie beindruk met die Safestop sisteem en sal dit aan enige maatskappy aanbeveel.
Ben Erasmus
Fresh Loaf Bakkery
Sasko Paarl, 29 May 2015
At Vredenburg on the 9 vehicles that you adjusted the following:
Before: Average consumption for a month were 18.2 l/100 km and after adjustments it came down to 16.8 l/100 km.
Regards
Arno Lourens
Levubu Pines, 15 April 2013
Jou net graag vertel dat Safestop my vandag die sesde keer gehelp het om nie ‘n engine te verloor nie.
Op die klein Komatsu D31E die vierde keer vandag, na die sump se seël gegaan het en al die olie uitgemors is en die drywer dit nie dadelik agtergekom nie.
Gelukkig is die diesel se toevoer gesny, die dozer het uitgesny en ja daarsy weereens oorleed ons nog ‘n engine.
Op die D50E altwee kere waterpype deur stoke gesteek, weereens het die drywer dit nie dadelik agtergekom nie. Die diesel toevoer is weereens gesny en die engine is gespaar.
So ja weereens dankie vir die installasies en groot besparing wat ek kon doen a.g.v. Safestop.
Anders was dit al ses keer engines uithaal en oordoen. Ek het gevind die drywers let nie op na hulle meters nie, wat nogal aanvaarbaar is want hul konsentreer op die bosse wat hul uitstoot met al die afgronde hier.
So ja ons het baie geld en groot baklei met die drywer gespaar.
Weereens dankie en groete.
Charles de Bruin
Levubu Pines
Sunbake Polokwane, 12 June 2011
Hereby I confirm that we installed Safestop units (Engine Protection & Speed Limiters) on our vehicles to curve high fuel consumptions and to prevent engine damage due to overheating and oil loss.
Since the installations our average fuel consumption dropped from 24.6L/100km to 19.5L/100km, huge savings considering our current fuel prices.
We also had no damages to engines due to overheating, a couple of near misses due to water leaks. If we did not have the protection of Safestop we would have had financial losses due to these factors.
Our accident rate also decreased enormously due to the fact that we can control the speed of our vehicles effectively, less time spent on disciplinary action and more time spent on cost saving and service delivery.
Safestop will not eliminate all our problems, but together with proper maintenance huge savings will be achieved.
Yours Faithfully
Hein Visagie
Transport Manager
Sunbake Polokwane